AANBIDDING

TRACK DETAILS

← Back to Aanbidding
Die Gelofte

Die Gelofte

Vyf Topkunstenaars

β€œDie Gelofte” is ’n toonsetting van die Gelofte wat in 1838 deur Sarel Cilliers opgestel is en waarin die Voortrekkers hul afhanklikheid van God in ’n tyd van moedeloosheid en onsekerheid oor die toekoms verklaar. Die lied word deur Adam Tas, Chris Chameleon, Ghapi, Juan Boucher en Christoph Kotze (beter bekend as Appel) gesing. Dit is deur Johan Vorster van Inhoud Huis en Kotze getoonset. Die musiekvideo is deur Forum Films vervaardig, en die verspreiding word deur Dapper Media gedoen.